Username:

Password:

Fargot Password? / Help

Here is what our clients say:

Dear Bernice & Fantasy Flowers team!!

Thank you for you amazing contribution to our special day! The flowers were truly beautiful, the boquets STUNNING, the overlays just perfect!!

Your hard work and professionalism is commendable!!

Regards   Craig & Kelly

Hi Bernice

BAIE BAIE BAIE DANKIE vir die mooiste blomme!!!  Dit het stunning gelyk - en ek waardeer al jou ekstra moeite met die kerk en die venue!!

Jy is 'n ster!!

Groete   Sanet

Liewe Bernice

Ons venue het beyond stunning gelyk en ons weet hoe hard jy gewerk het om dit so mooi te laat lyk.

Ek het so baie pluimpies gehad oor die troue en sou dit beslis nie sonder jou kon doen nie.

Baie Baie dankie vir alles

Leon & Bea

Hi Bernice

Wil net dankie sê vir al jou hulp met ons troue

Dit was 'n stunning dag en die blomme het net bygedra tot die prentjie!!

Groete

Corné